TV Plus (Afrikaans)

11 – 12 FEBRUARIE

-

Bonita en Aggie speel Kupido, Alexa en Hilda is stomgeslaa­n wanneer Mariaan vreemd optree, en Rickus probeer sy ma oorreed om met die waarheid oor Ben se dood uit te kom. Vince het ’n romantiese verrassing vir Aggie en Diederik en Olivia het ’ n groot argument.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa