TV Plus (Afrikaans)

4 – 8 FEBRUARIE

-

Aggie aanvaar teensinnig ’n nuwe werksproje­k, Hillside is in rep en roer vir Valentynsd­ag wat net om die draai is, en Charmaine neem Jacob in haar vertroue. Mariaan ontferm haar oor Willem in sy uur van nood, daar is groot onrus in die Welman-huis wanneer Ben se dood bekend raak, en Jacob ondersteun Charmaine. Olivia beleef ’n oomblik van swakheid, Aggie probeer Esti by die Valentynsf­ees betrek, en Olivia soek by Matrone raad oor haar huwelik en Diederik se siekte. Rickus vind iets ontstellen­ds uit oor sy ma.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa