TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE

-

Mariaan is vasbeslote om haar plan deur te voer, Aggie en Vince belowe om nie hul ooreenkoms teen mekaar te gebruik nie, en Matrone probeer Vince se arm draai. Mariaan nader Kopano om advies, Diederik en Olivia se verhouding word verder beproef, en Willem bevind homself in groot moeilikhei­d.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa