TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Connie het ’n groot uitval gehad met Emile, haar assistent by die boetiek, Mariaan het oor haar toekoms gewroeg, en Xander en Lesedi kon nie hul verskille opsy skuif nie. Aggie kry ’ n aanbod, maar sy wys dit van die hand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa