TV Plus (Afrikaans)

4 – 8 FEBRUARIE

-

Dis ’n hartseer dag in Ruiterbosc­h, en Wade vra Ian formeel toestemmin­g om met die kookkompet­isie voort te gaan. Chris probeer sy lewe weer op koers kry ná die Jennyvoorv­al, Mrs. J se gesin is bekommerd oor haar, en Mymoena is slaggereed vir Wade se kompetisie. Die deelnemers aan die kompetisie probeer Wade se guns wen, Ian maak Chris ’n aanbod, en Mymoena en Carmen raak mekaar vyandigges­ind weens die kookkompet­isie. Bridgette wil Mrs. J bederf, Tim is onseker oor sy pa se betrokkenh­eid by Suidooster­Eiendomme, en die Samsodiens besef die mededingin­g tussen Mymoena en Carmen kan tot huismoles lei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa