TV Plus (Afrikaans)

4 – 8 FEBRUARIE

-

Conrad waarsku Annelize oor Adler, Annelize is gespanne oor Adler en At se motiewe, en Tertius konfrontee­r Jax oor Danny. Annelize en Monique het ’n uitval oor hul ouers, Ilse het raad vir René oor ’n trourok, en Delia besef Adler misbruik Monique. Annelize probeer Stan opspoor, Ilse is bekommerd oor Bea, en Delia wil weet wat Adler wegsteek. Annelize vra Adler uit oor haar verlede, Conrad raak bekommerd oor Delia se veiligheid, At rig ’n waarskuwin­g aan Adler, en Delia hoor ’n verdoemend­e boodskap en probeer Annelize waarsku. Okkie en Ilse praat oor die egskeiding, Adler raak handgemeen wanneer hy gedreig word, Naomi hou die aard van haar besering geheim, en Jax hoor ’n vreemde gesprek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa