TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Samantha en Emile se verhouding het opslae gemaak in Arendsvlei, Thys was geskok om te sien die skool se beursfonds is leeg, Beatrice het uitgevind haar oorlede man het geld gesteel, en Lionel is in die meisies se kleedkamer­s betrap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa