TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE

-

Beatrice kom met ’n skok agter wat Wendy in die mou voer en sy sit haar vinnig op haar plek. Janice se toekomsdro­me word kortgeknip wanneer Thys haar vertel hy wil nie meer skoolhoof wees nie, Chantel het ’n nuwe slagoffer wat sy boelie, en Lee-Roy en Ronel het ’n openlike gesprek om hul probleme te probeer oplos. Intussen beplan Wendy wraak op Beatrice.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa