TV Plus (Afrikaans)

4 – 6 FEBRUARIE

-

Debra is omgekrap wanneer sy uitvind wat met haar ma gebeur het, en Chantel voer haar boelietegn­iek tot ’n nuwe laagtepunt. Die spanning loop hoog tussen Thys en Janice, en Beatrice stel Elsa gerus oor Fred se werk by die skool. Intussen vind ’n bekende poniekoera­nt uit dat Thys sy aansoek as skoolhoof gaan terugtrek en Janice is woedend toe dit die voorblad haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa