TV Plus (Afrikaans)

11 – 12 FEBRUARIE

-

Janice en Thys vind uit meer geld is gesteel en Wendy gebruik dit tot haar voordeel, en Janice besoek iemand in die tronk. Die Arendsvlei­gemeenskap en skool vier Valentynsd­ag en geheime liefdesbri­ewe word rondgestuu­r, wat ’n paar mense onkant betrap, en ’n paar diep in die moeilikhei­d laat beland.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa