TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE

-

Lincoln keer Gabriel die rug toe wanneer die nuwe burgemeest­er hom die nodigste het, en Gatanga se posisie as skofbaas plaas hom aan die verkeerde kant van die mynwerkers. Hendrik en sy skoonsus Wendy sien mekaar steeds al dryf dit hul familie uitmekaar, en die eksburgeme­ester Sechaba ry Gabriel se planne om die gemeenskap aan sy kant te kry in die wiele. Wendy is verpletter oor haar suster, Lalage, se gesondheid­sprobleme, en Ntando is agter die vrou van sy drome aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa