TV Plus (Afrikaans)

11 – 12 FEBRUARIE

-

Lincoln bied aan om Obakeng met sy sukkelende sjebeen te help, Gatanga bevraagtek­en Makgoromet­sa se senuagtige gedrag, en Lalage vertel hul dogter Anja van die affair.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa