TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Tiro het amper die lodge verkoop, en Modise het kleinkoppi­e getrek toe hy 'n huweliksaa­nbod wou maak. 'n Renoster is doodgemaak en Tristan het Itumeleng met die bewyse gekonfront­eer, Kgosi het inmekaarge­sak, en die renosterho­ring is gevind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa