TV Plus (Afrikaans) BEDERFBROKKIE 2019-01-30 - Ayanda word weer met ’n slap riem gevang, want sy stem in om in April saam met Tau aan ’n nuwe projek te werk.