TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE

-

Katlego weier om met sy meisie Candice op te maak ná hy uitvind sy’t vir hom gelieg oor Lehasa. Alfred word in ’n hoek gedryf wanneer mnr. Langa teen hom draai, Leeto is verstom ná Mokgadi en Noah Tbose vra om die pogingtot-moordklag te laat vaar, en Noah spits hom op die poësiekomp­etisie toe om nie aan sy familiepro­bleme te dink nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa