TV Plus (Afrikaans)

4 – 8 FEBRUARIE

-

Lelo raak raadop oor hoe om Candice en Lehasa se werkverhou­ding te beëindig, en skoolhoof Thobakgale besluit sy sal Alfred nooit vergewe nie omdat hy veroorsaak het dat sy in Julie 2018 afgedank is. Mokgadi het geen keuse as om Noah se senuagtige gedrag vir die Maputlas weg te steek nie, en Sis Ouma kry werk by die Turfloop-universite­it. Leeto en Mokgadi waarsku die skoolhoof om Alfred nie te vertrou nie, en Kat kry ’n aanloklike aanbod van mnr. Langa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa