TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE

-

Nkunzi oorreed Zekhethelo om vir hom te werk, en GC moet ’n sakevennoo­t kies en dis tussen die stoutmeisi­e DK en Mrs. “Millions” Madlala. Pastoor Mdletshe verlaat KwaMashu sonder om te groet, Club Genesis gaan in vlamme op tesame met MaNgcobo se drome, terwyl Qhabanga vasgekeer is in ’n brandende pondok en Fikile, Sbu en GC verloor elk hul huis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa