30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE
James is geskok deur sy vrou se voorstel, en Tenda en Sundani se verhouding blom. Rendani is op sosiale media gepak en Skhumbuzo en Hangwani val haar aan. James sê aan Moliehi hul huwelik kan na die hel gaan, en Sundani waarsku Tenda.