TV Plus (Afrikaans)

11 – 12 FEBRUARIE

-

Mulalo word gevra om ’n nuwe politieke party te lei, en James begin die egskeiding­sproses. Daar is ’n nuwe liefde vir Vho-Mukondelel­i, en Mpho is bekommerd wanneer een van haar vriende verdwyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa