TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE

-

Xolile en Romeo moet harder werk om te keer dat Mthunzi meer agterdogti­g raak, en Chumani besef sy suster het sy hulp dringend nodig. Lindiwe vertel Phindile van haar komende optrede maar sy weet nie wie regtig die toutjies trek agter die skerm nie. Gloria gaan voort om roem na te jaag met klein Sihle terwyl sy haar bes doen om hinderniss­e op Jewel se pad te bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa