TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE

-

Ben boei Chad en Abby aan mekaar vas op die bed, steek die bed aan die brand en loop met die baba uit die hut. Abby en Chad ontsnap, maar wanneer Lani en JJ Ben vang, het hy nie meer die baba nie. Hope bedank haar werk ná Rafe keer dat sy dr. Malcolm doodmaak, en Caroline het ’n visioen oor Victor wat ’n hartaanval het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa