VOORBLADFOTO
Days se medehoofskrywer Josh Griffith het John-Paul as Philip gekies ná hy sy gesig in 2015 op ’n tydskrif se voorblad gesien het – danksy n aanlyn reeks, Winterthrone, waarin hy saam met Martha Madison gespeel het.