TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE

-

Thorne kla by Eric dat Ridge nie toegewyd aan Brooke kan wees nie, maar hy wat Thorne is kan, en Liam besoek sy pa, Bill, maar hy word huis toe gestuur om tyd saam met Steffy deur te bring. Ridge probeer Brooke oorreed om weer haar trouring te dra, maar sy het tyd nodig om te dink, en Steffy raak paniekerig oor wie haar baba se pa is. Wyatt is bekommerd oor Bill wat die afgelope tyd nie homself is nie, en Thorne is ontsteld omdat Brooke ’n ring dra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa