TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Monica en Tijeras se ontmoeting eindig met skote wat klap, Aurelio is vir chirurgie na die ongevalle-eenheid gehaas, Monica het Aurelio later saam met Belen in die bed betrap, en Rutila wou Leonor vermoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa