TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE

-

Aurelio het verrassend goeie nuus vir Carreno, Victor en Lilo, die Generaal is vies vir Victor, en Rutila wil weet hoekom Rivero haar laat ondersoek. Monica vertel Omar Leonor het by Aurelio geslaap, en El Super Javi sê aan Lilo hy wil in Mexiko met ’n gesin begin. Victor is woedend vir Carreno, en Aurelio vertel Esperanza in Panama hulle het ernstige sake om te bespreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa