TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE

-

Kemal skraap moed bymekaar om Nihan die jawoord te vra, maar voor sy kan antwoord vind ’n ongeluk plaas wat hulle uitmekaarr­uk. Kemal keer terug na sy familiehui­s en kry te doen met ’n probleem wat hy gedink het hy begrawe het, en later red Kemal Nihan weer, dié keer van ’n vyand wat nader aan hulle is. Zeynep kuier by Nihan en die twee gaan voort met ’n geheime plan. Die vonke spat behoolik wanneer Emir Kemal die eerste keer ontmoet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa