TV Plus (Afrikaans)

4 – 8 FEBRUARIE

-

Tydens ’n veiling bedrieg Kemal Emir en dit veroorsaak groot probleme tussen hulle. Emir nooi Kemal na ’n partytjie, maar dis alles deel van sy plan om van Kemal ontslae te raak. Emir wil met Nihan trou, maar sy skop vas; sy stel net in Kemal belang. Kemal voel bedrieg oor Emir en Nihan se verlede en hy laat haar verstaan hy is nie gelukkig nie. Ozan konfrontee­r Emir oor sy verlede, en Salih vertel vir Kemal hoe sy oor Zeynep voel. Die vuiste klap wanneer Tarik en Kemal mekaar ontmoet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa