TV Plus (Afrikaans)

11 – 12 FEBRUARIE

-

Marcado beplan wraak, en Aurelio beveel sy manne om in hul soektog na Luzma geen steen onaangeroe­r te laat nie. Ignacio ondersoek Rutila en haar besigheid, Julia vra Tim of hy by Andrews se dood betrokke was, en Luzma se ontvoerder­s wil weet wie haar pa is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa