TV Plus (Afrikaans)

11 – 12 FEBRUARIE

-

Asu beplan ’n TV-onderhoud met Kemal sonder dat hy daarvan weet. ’n Ou moord word weer oopgekrap, en Emir dreig Ozan hy sal hom by die polisie aangee as hy weier om te erken hy het geweet van Kemal en Nihan se verhouding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa