TV Plus (Afrikaans)

30 JANUARIE – 1 FEBRUARIE

-

Nicolás herstel in die hospitaal ná sy martelsess­ie, maar hy’s gesond genoeg om Indira te klap wanneer sy hom besoek en kwaad maak. Gallo en sy familie berei voor vir sy politieke toespraak, onbewus van die beplande aanval op hom. Mario Casas verlei Indira, Phillips vra Enchilada om met die ondersoek na Sanchez te help, en Gallo se toespraakg­eleentheid ontaard in ’n bloedbad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa