TV Plus (Afrikaans)

30 – 31 JANUARIE

-

’n Deurmekaar koningin Mosadi wil die kroningser­emonie bywoon, en Moseki vier steeds sy nuutgevond­e fortuin noudat sy dogter op die troon sit. Sephiri vermoed iets is verkeerd met Dipuo, en die koninklike raad is nie seker of die kroning moet plaasvind nie. Tumelo en Odirile is by die hospitaal aan Mosadi se sy terwyl sy om haar lewe veg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa