TV Plus (Afrikaans)

4 – 7 FEBRUARIE

-

Odirile het ’n nuwe plan om van Dipuo ontslae te raak, Moseki geniet die voordele van die koningin se pa te wees, en Dipuo vind uit om oor die koninkryk te heers is nie so maklik as wat haar tante dit laat lyk het nie. Sephiri knip Dipuo se planne kort om die gesig van Kweneng Tee te word en die paar het ’n klipharde woordestry­d, en die inwoners stroom na Mosadi se huis om hulp te soek om die nuwe koningin te hanteer. By die hospitaal dreig ’n swak en klaende Mosadi Tumelo en Odirile.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa