TV Plus (Afrikaans)

DIE SPELETJIES

-

Ons verduideli­k twee van die sewe speletjies:

Wik En Weeg: Twee woorde uit ’n titel verskyn op die speelbord en die liedjie se naam moet gegee word.

Woeker En Wen: Vrae kom uit die liedjies wat die eerste gaskunsten­aar van die aand gesing het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa