TV Plus (Afrikaans)

MEDIESE ONGEVALLE

-

Elke kosreeks kom met skrape en snye, onthul Peter. “Die meeste van ons span is opgeleide mediese beamptes. Ons het ook ’n ambulans vir noodgevall­e.” Die seisoen het nie teleurgest­el met wonde nie, al is nie almal opgedoen terwyl met kos of braaitoeru­sting gewerk is nie . . .

• 64 vingersnye

• 2 gebreekte enkels

• 1 asma-aanval en 1 breuk

• 1 tegnies gebreekte nek

• 1 roofaanval – ’n spanlid se hand is gebyt terwyl sy selfoon gesteel is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa