TV Plus (Afrikaans)

DIE WARE JAKOB

-

Die uitvoerend­e vervaardig­er, Peter Gird, sê die uitdaging het aspirant-braaiers van die begin af uitgeskake­l: “Daar was 4 000 inskrywing­s vir seisoen 1, maar nou net 200. Elkeen dink hy kan braai, dan kyk hulle die reeks en besef: ‘Hei, dis ernstige uitdagings!’”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa