TV Plus (Afrikaans)

Arrested Developmen­t

-

Seisoen 5 M-Net (*101) 22:00 Komedie

Toe ons laas gekyk het: In 2013 het George-Michael na die voorstede getrek vir rus en vrede, en Rebel het meer drama gehad tussen die twee Michaels.

Episode 1 Michael het ’n twee dae lange slaap nodig ná ’n wilde nag van drank; dan maak hy met Rebel uit en baklei met sy seun George-Michael.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa