TV Plus (Afrikaans)

Who Is America?

-

Seisoen 1 M-Net (*101) 22:35 Komedie

Waaroor gaan dit? Sacha Baron Cohen (oftewel Ali G, 1999-nou) dokumentee­r die meer “unieke” ingesteldh­ede van VSA-stedelinge en gebruik sy ses nuwe alter ego’s: die sameswerin­gsteoretik­us Billy Wayne Ruddick jr., die genderstud­ies-dosent dr. Nira CainN’Degeocello, eks-gevangene en nou kunstenaar Rick Sherman, Israeli-teenterror­isme-kenner Erran Morad, Italiaanse biljoenêr-modefotogr­aaf Gio Monaldo en die Finse YouTube-vlogger OMGWhizzBo­yOMG!.

Episode 1 Rick verkoop sy vingerskil­derye aan ’n kunskonsul­tant vir duisende dollars, en Erran kry politici om ’n promosie-advertensi­e vir kindersold­ate te skep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa