TV Plus (Afrikaans)

The Big Bang Theory

-

Seisoen 4 e.tv (*194) 18:30 Komedie

Episode 8 Sheldon is op die oorlogspad met sy celebaarts­vyand Wil Wheaton wat nie kan wag nie vir ’n uitgebreid­e weergawe van Raiders Of The Lost Ark, wat 21 sekondes ongesiene beeldmater­iaal het en wat Sheldon dink die betekenis van die fliek kan verander.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa