TV Plus (Afrikaans)

Vloeksteen

-

Seisoen 2 SABC2 (*192) 19:00 Drama

Episode 11 Spook krap kop oor twee hoëprofiel­smokkelaar­s wat groot planne vir Suid-Afrika het en hy het Kurt se hulp nodig om die saak op te los. Henna is in Rommel se sorg en sy betaal nou die prys vir haar aanmerking­s. Rommel se roomysbesi­gheid vaar goed, maar Spook vermoed daar’s ’n slang in die gras.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa