TV Plus (Afrikaans)

SEAL Team

-

Seisoen 1 e.tv (*194) 20:30 Aksie Waaroor gaan dit? Die Navy SEAL-span Bravo Team gaan wêreldwyd op sendings wat hulle beïnvloed. Episode 1 Die senior hoof, Jason Hayes, spits hom op sy nuutste sending toe om sy smart oor die verlies van ’n vriend tydens die vorige SEAL-sending weg te steek. • Lees meer op nl. 37.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa