TV Plus (Afrikaans)

Hawaii Five-0

-

Seisoen 1 e.tv (*194) 20:30 Aksie

Episode 5 Five-0 word gevra om die moord op die Amerikaans­e ambassadeu­r se dogter te help ondersoek, en ook na haar vermiste suster te soek. Die nuwe mediese ondersoeke­r Max (Masi Oka, Hiro Nakamura in Heroes, 2006-2010) sluit hom by die span aan. • Lees meer op bl 45.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa