NCIS: LA
Seisoen 1 e.tv (*194) 20:30 Aksie
Episode 17 Die span ontdek ’n matroos is nie in ’n ongeluk dood terwyl hy aan ’n ondergrondse motorwedren deelgeneem het nie; daar is met sy motor gepeuter. Hetty stuur Callen na ’n bestuurskool sodat hy kan leer om stadiger te ry.