TV Plus (Afrikaans)

Who Is America?

-

Seisoen 1 M-Net (*101) 22:35 Komedie

Episode 2 Erran Morad gebruik die mees onortodoks­e metodes om ’n politikus te leer om terroriste op te spoor en met hulle te onderhande­l, en Gio Monaldo oorreed Corinne Olympios van seisoen 21 van The Bachelor (2002-2007) om te poseer vir ’n promosiefo­to vir die stryd teen die Ebola-virus in Afrika, en sê dis in die haak dat sy nog nooit daar was nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa