TV Plus (Afrikaans)

Blokraaise­l

-

DWARS

1 Tikkie (8) 5 Wispelturi­gheid (11) 12 Groep mense (5) 13 Skoenlappe­r (7) 14 Wysie (7) 15 Aanpassing (11) 16 Beeldradio (2) 17 Gaan weg! (6) 19 Nie ja nie (3) 21 Stut (5) 23 Sedeleer (5) 24 Verdeling (11) 25 Artikel (4) 26 Maermerrie (5) 27 Vervelig (4) 28 Stad in België (4) 29 Dansplek (5) 31 Diep (5) 33 Baie, . . ., meeste (4) 34 Pluis (4) 35 Metale saamsmelt (5) 36 Sagte geruis maak (4) 37 Winston Churchill in The Crown (4,7) 41 Gee aandag (3,2) 43 Reses (5) 45 Druip (3) 46 Rustigheid (6) 47 By (2) 48 Kommerwekk­end (11) 51 Beginner (7) 53 Te werk gaan (7) 54 Broek en hemp, bv. (5) 55 Soort instrument­alis (11) 56 Angswekken­d (8)

AF

1 Geluksbaba (11) 2 Oormatige hoeveelhed­e (7) 3 Sirene (7) 4 ’n Vorm voltooi (5) 5 Affêre (8) 6 Pla (8) 7 Ligbron (4) 8 Plat terrein (7) 9 Moslem-vakansieda­g (kort) (3) 10 Twee puntjies bo-op ’n vokaal (9) 11 Kus met oorstroomd­e riviere (7) 18 Iedereen (7) 20 Swak salaris (10) 22 Eutanasie (10) 26 Versmoor (4) 27 Partykeer (4) 30 Dit pas in ’n slot (7) 32 Voorspoed (11) 35 Kieskeurig (9) 38 Onnodig (8) 39 Beïndruk (8) 40 Regeerder (7) 42 Vaderlande­r (7) 43 Etiket (7) 44 Snaar-instrument (7) 49 Gil (5) 50 Oefen (soldate) (4) 52 Lamp (3)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa