SIREN
NUWE REEKS! Seisoen 1 M-Net City (*115)
20:50 Episode 1 Jou Little Mermaid-drome gaan verpletter word wanneer die verleidster Ryn in Bristol Cove verskyn en die rotte begin eet. Sy’s nie hulpeloos of stemloos nie, dus moet prinse (en verkragters) oppas.