TV Plus (Afrikaans)

BACHELOR SA

-

NUWE REEKS! Seisoen 1 M-Net (*101)

19:00 Episode 1 Teen die tyd het ons al foto’s gesien van Lee die Bachelor wat hondjies vertroetel, dus kan ons ons net voorstel hoe kwaai die vroue gaan meeding om ’n roos te gryp. Dis eerste-indrukke-tyd, komaan julle.

Lees meer op bl. 38.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa