25 – 26 FEBRUARIE
Anna is opgewonde oor haar literêre toekenningsaand, Botha sukkel om almal tevrede te hou, en Maryke kry skokkende nuus van Julia. Botha vind die video van Fafa se betrokkenheid by wedstrydknoeiery, en Reitz en Anna se bakleiery laat Simon en Renate vassit.