TV Plus (Afrikaans)

HOMECOMING

-

AMAZON | 2020 | RILLER | SEISOEN 2 | KETTINGKYK VANAF VR. 22 MEI

’n Nuwe inwoner met geheueverl­ies moet die waarheid ontbloot oor die Geist Group en die Homecoming Transition­al Support Center – wat pasiënte bedwelm en hul geheue uitwis. In dié seisoen is die fokus op Janelle Monáe se karakter nadat sy in ’n roeiboot op ’n meer wakker word en nie kan onthou wie sy is of hoe sy daar beland het nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa