TV Plus (Afrikaans)

MY BRILLIANT FRIEND

-

DStv CATCH UP | 2018-NOU | DRAMA | SEISOEN 2 | KYK VANAF WO. 27 MEI

In seisoen 2 word die pragtige, simboliese kamerawerk voortgesit, tesame met Lenù en Lila se diepgevoel­ige, mededinged­e vriendskap ondanks hul omstandigh­ede. Lila is nou ’n rebelse kinderbrui­d en Lenù se oë gaan oop vir die politiek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa