TV Plus (Afrikaans)

THE GREAT BRITISH BAKE-OFF

-

DStv CATCH UP | 2010-NOU | REALITEIT | SEISOEN 10 | KYK VANAF MA. 25 MEI

In dié seisoen is daar buitengewo­on moeilike uitdagings. Dit lyk asof die beoordelaa­rs gemener is en ten minste een bakker met gemiddelde talent bly te lank, terwyl ander huis toe gestuur word. Maar laat ons die gereg proe voor ons oordeel. • Lees meer op bl. 17.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa